Umaru Yar'Adua

Umaru Yar'Adua
Umaru Yar'Adua
Umaru Yar'Adua in 2007

President van Nigerië
Ampstermyn
29 Mei 2007 – 5 Mei 2010
Vise Goodluck Jonathan
Voorafgegaan deur Olusegun Obasanjo
Opgevolg deur Goodluck Jonathan

Goewerneur van Katsina
Ampstermyn
29 Mei 1999 – 29 Mei 2007
Voorafgegaan deur Joseph Akaagerger
Opgevolg deur Ibrahim Shema

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Augustus 1951
Katsina, Nigerië
Sterf 5 Mei 2010
Aso Rock, Abuja, Nigerië
Politieke party People's Democratic Party (1998–2010)
Social Democratic Party (1989–1998)
People's Redemption Party (tot 1989)
Eggenoot/-note Turai Yar'Adua (1975–2010)
Hauwa Umar Radda (1992–97)
Kind(ers) 9
Alma mater Barewa College
Ahmadu Bello University
Religie Islam

Umaru Yar'Adua (16 Augustus 1951 - 5 Mei 2010) was die leier van Nigerië se People's Democratic Party (PDP). Hy was Nigerië se 13de president. Nadat hy behandeling vir perikarditis in Saoedi-Arabië ontvang het, het hy na Nigerië teruggekeer waar hy in 2010 oorlede is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne