Umkomaasrivier

Umkomaasrivier
uMkhomazi
Die Umkomaasvallei
Die Umkomaasvallei
Die Umkomaasvallei
Stroomgebied Oos-Kaap/KwaZulu-Natal
Suid-Afrika
Monding Indiese Oseaan
Oorsprong-hoogte 3 000 m
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Umkomaasrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Umkomaasrivier
Umkomaasrivier
Koördinate: 30°12′1″S 30°48′4″O / 30.20028°S 30.80111°O / -30.20028; 30.80111

Die Umkomaasrivier (uMkhomazirivier, Mkomazi, die Umko) is een van die grootste riviere aan die suidkus van KwaZulu-Natal.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne