Un chien andalou ('n Andalusiese hond) | |
---|---|
Regisseur | Luis Buñuel |
Draaiboek | Luis Buñuel Salvador Dalí |
Met | Pierre Batcheff Simone Mareuil Luis Buñuel Salvador Dalí Jaume Miravitlles |
Musiek deur | Luis Buñuel (1960 ver.) |
Kinematografie | Albert Duverger Jimmy Berliet (uncredited) |
Redigeerder | Luis Buñuel |
Verspreider | Les Grands Films Classiques (Frankryk) |
Uitgereik | 6 Junie 1929 |
Speeltyd | 16 min |
Land | Frankryk |
Taal | Stil Frans as intertitels |
Opgevolg deur | L'Âge d'or |
IMDb-profiel |
Un Chien Andalou (Afrikaans: 'n Andalusiese Hond) is 'n sestien-minuut lange surrealistiese film wat in 1929 in Frankryk deur die skrywers/regisseurs Luis Buñuel en Salvador Dalí vervaardig is. Dit is een van die bekendste surrealistiese films van die Franse avant-garde filmbeweging van die 1920's. Die hoofrolle word deur Simone Mareuil en Pierre Batcheff vertolk.