Universiteit van Pittsburgh | |
---|---|
Leuse: | Veritas et Virtus |
Leuse in Afrikaans: | Waarheid en Deugde |
Leuse in Engels: | Truth and Virtue |
Gestig: | 28 Februarie 1778 |
Tipe: | Staatsuniversiteit[1] |
Befondsing: | $3,49 miljard[2] |
Kanselier: | Patrick D. Gallagher |
Provoos: | Patricia E. Beeson |
Personeel: | 4 880[3] |
Studentetal: | 28 617[3] |
Voorgraadse studente: | 18 757[3] |
Nagraadse studente: | 9 860[3] |
Ligging: | Pittsburgh, Pennsilvanië
40°26′40″N 79°57′12″W / 40.44444°N 79.95333°W |
Kampus: | Stedelik, 132 akker (53 ha) |
Sport: | NCAA Division I – ACC, EAGL |
Kleure: | Blou en Goud[4] |
Bynaam: | Panthers |
Gelukbringer: | Roc the Panther |
Affiliasies: | AAU, APLU, EDUCAUSE, MSA, ORAU, URA |
Webtuiste: | pitt.edu |
Universiteit van Pittsburgh (Engels: University of Pittsburgh) is 'n universiteit geleë in Pittsburgh [ˈpɪts.bɚg] in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië.