Universiteit van Sheffield | |
---|---|
University of Sheffield | |
![]() | |
Leuse: | Rerum cognoscere causas |
Leuse in Afrikaans: | "Om die oorsaak van dinge te ontdek" |
Leuse in Engels: | "To discover the causes of things" |
Gestig: | 1905 |
Studentetal: | 26 960[1] |
Voorgraadse studente: | 18 005 |
Nagraadse studente: | 8 950 |
Ligging: | Sheffield, ![]() ![]() |
Webtuiste: | http://www.sheffield.ac.uk/ |
Die Universiteit van Sheffield (ook bekend as Sheffield-universiteit) is 'n universiteit in Sheffield, in noordelike Engeland.