Ursus | |
---|---|
![]() | |
Van bo na onder: bruinbeer, Amerikaanse swartbeer, ysbeer, Asiatiese swartbeer. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Linnaeus, 1758
|
Spesies | |
|
Ursus is 'n genus in die familie van bere (Ursidae). Hierdie genus omvat die bruinbere, ysbere en swartbere wat oor Eurasië en Noord-Amerika versprei is. Die naam is van die Latynse woord ursus afgelei, wat beer beteken.[3][4]