Uruguaanse Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Uruguaanse Rugbyunie
| |
Spaanse naam | Unión de Rugby del Uruguay |
Afkorting | URU |
Land | Uruguay |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1951 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1989 |
Vastelandse beheerliggaam | Suid-Amerika Rugby |
President | Sebastian Piñeyrua |
Setel | Montevideo, Uruguay |
Amptelike taal | Spaans |
Amptelike webwerf | uru.org.uy |
Die Uruguaanse Rugbyunie (Spaans: Unión de Rugby del Uruguay, afgekort “URU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Uruguay beheer. Die beheerliggaam is in 1951 gestig en in Montevideo gesetel. Sedert 1989 verteenwoordig dit Uruguay by Wêreldrugby en sedert 1988 ook by Suid-Amerika Rugby (“SAR”).