Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Eon | Era | Periode | Ouderdom Ma. |
---|---|---|---|
Proterosoïkum | Paleoproterosoïkum | later | |
Argeïkum | Neoargeïkum | Siderium[1][2] | 2630 -2420 |
Metanium | 2780 – 2630 | ||
Mesoargeïkum | Pongolium | 3020 – 2780 | |
Vaalbarium | 3490 -3020 | ||
Paleoargeïkum | 3810 – 3490 | ||
Eoargeïkum | 4000 – 3810 ? | ||
Hadeïkum | Neohadeïkum | Prometium | vroeër |
Dit Vaalbarium is 'n deur Gradstein hulle voorgestelde periode van die Mesoargeïese Era. Die Vaalbarium is die begin van die Mesoargeïkum.
In hulle tydskaal is dit die oudste periode wat nie chronologies, maar stratigrafies gedefinieer word. In hulle definisie begin dit met die verskyning van die eerste makroskopiese fossiele, die stromatoliete omtrent 3490 miljoen jaar gelede. Dit eindig omtrent 3020 Ma met die verskyning van die eerste aardbekkens. Die naam Vaalbarium verwys na twee van die oudste kontinentale kratons, die Kaapvaal-kraton van sentrale Suid-Afrika en die Pilbara-kraton van Wes-Australië. Hoewel die lewe dalk reeds in die Hadeïkum op Aarde verskyn het, is die Vaalbarium die eerste periode waarin sy teenwoordigheid onmiskenbaar en volop is. Die vorming van kratons wat die kerne van die huidige kontinente sal word is eweneens onmiskenbaar, hoewel oor besonderhede van die tektoniek steeds onduidelikheid heers.[1]