Vaalboskat

Vaalboskat
'n Wyfie (Felis lybica cafra) in gevangeneskap in KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. lybica
Binomiale naam
Felis lybica
Forster, 1770
      verspreiding in 2015

Die vaalboskat of groukat (Felis lybica) is 'n subspesie van F. silvestris. Dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van 'n ander subspesie.[1] 'n Sekere individu is ongeveer 10 000 jaar gelede mak gemaak in die Midde-Ooste, en is waarskynlik die voorvader van vandag se huiskatte. 'n Mak kat saam met mensoorblyfsels wat 9500 jaar terugdateer is in Siprus ontdek.[2][3]

  1. Driscoll, Carlos A.; Menotti-Raymond, Marilyn; Roca, Alfred L.; Hupe, Karsten; Johnson, Warren E.; Geffen, Eli; Harley, Eric H.; Delibes, Miguel et al. (1997), "The near eastern origin of cat domestication", Science 317: 519–523, doi:10.1126/science.1139518, PMID 17600185, http://www.sciencemag.org/cgi/content/abstract/1139518 .
  2. Kingdon, Jonathan (1988), East African Mammals: Carnivores, University of Chicago Press, ISBN 0-226-43721-3 .
  3. Wade, Nicholas (29 Junie 2007), Study Traces Cat’s Ancestry to Middle East, New York Times, http://www.nytimes.com/2007/06/29/science/29cat.html, besoek op 19 April 2010 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne