Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vadim Glowna | |
![]() | |
Geboorte | 26 September 1941 |
---|---|
Sterfte | 24 Januarie 2012 (op 70) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vadim Glowna (26 September 1941 – 24 Januarie 2012) was 'n Duitse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Desperado City (1981), Dies rigorose Leben (1983), Devil's Paradise (1987), en House of the Sleeping Beauties (2006).