Val-de-la-Haye

Val-de-la-Haye
Wapen van Val-de-la-Haye
Wapen
Val-de-la-Haye is in Frankryk
Val-de-la-Haye
Val-de-la-Haye
Koördinate: 49°22′43″N 1°0′10″O / 49.37861°N 1.00278°O / 49.37861; 1.00278
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Normandië
Département Seine-Maritime
ArrondissementRouen
KantonCanteleu
Regering
 • BurgemeesterÉtienne Hébert
Oppervlak
 • Totaal10,16 km2 (3,92 vk. myl)
Hoogte
2−119 m (−388 ft)
Bevolking
 • Totaal694
 • Digtheid68/km2 (180/vk. myl)
 • Somertyd[[UTC+2UTC+2]] (UTC+1)
Poskode
76380
Skakelkodes76717

Val-de-la-Haye is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 700 inwoners (2014).

Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare.

Die dorp word as Val de La Haye vir die eerste keer in September 1212 beskryf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne