Valentine Dyall

Valentine Dyall
Geboorte (1908-05-07)7 Mei 1908
Sterfte 24 Junie 1985 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1942–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Valentine Dyall (7 Mei 1908 – 24 Junie 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The City of the Dead (1960), The Haunting (1963), en Bizarre (1970), en in die televisiereeks Treasure Island (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne