Valerie Bertinelli

Valerie Bertinelli
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Valerie Anne Bertinelli
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Wolfgang Van Halen
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Valerie Bertinelli (gebore 23 April 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente C.H.O.M.P.S. (1979) en Number One with a Bullet (1987), en in die televisiereeks One Day at a Time (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne