Valerius Maximus

'n Wiegdruk van Valerius Maximus, gedruk in Mainz deur Peter Schöffer op 18 Julie 1471

Valerius Maximus was 'n Latynse skrywer en outeur van 'n versameling historiese anekdotes. Hy het sy werk gelewer in die regeringstyd van Tiberius.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne