Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vanessa Brown | |
Geboorte | 24 Maart 1928 |
---|---|
Sterfte | 21 Mei 1999 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vanessa Brown (24 Maart 1928 – 21 Mei 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Ghost and Mrs. Muir (1947), The Heiress (1949), Tarzan and the Slave Girl (1950), en The Bad and the Beautiful (1952).