Vanessa Ferlito

Vanessa Ferlito
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vanessa Ferlito (gebore 28 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004), Grindhouse (2007), en Death Proof (2007), en in die televisiereeks CSI: NY (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne