Vanessa Hudgens

Vanessa Hudgens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vanessa Anne Hudgens
Geboorte 14 Desember 1988 (1988-12-14) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vanessa Hudgens (gebore 14 Desember 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres.

As 'n aktrise is sy bekend vir haar rolle in die rolprente High School Musical 3: Senior Year (2008), Beastly (2011), Spring Breakers (2012), en Journey 2: The Mysterious Island (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne