Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vanessa Zima | |
Geboorte | 17 Desember 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vanessa Zima (gebore 17 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ulee's Gold (1997) en Zoe (2001), en in die televisiereekse Murder One (1995) en House (2004).