Vannevar Bush | |
![]() | |
Vannevar Bush in 1940
| |
Gebore | Everett, Massachusetts | 3 November 1890
---|---|
Oorlede | 28 Junie 1974 (op 83) Belmont, Massachusetts |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Elektriese ingenieurswese |
Instelling(s) | Massachusetts Institute of Technology Carnegie Institution of Washington |
Alma mater | Tufts-universiteit (B.S., M.S., 1913) Massachusetts Institute of Technology (D.Eng., 1916) |
Doktorale promotor(s) | Dugald C. Jackson Arthur E. Kennelly[1] |
Ander bekende student(e) | Claude Shannon Frederick Terman |
Bekend vir | Nasionale Wetenskapstigting, Manhattan-projek, Raytheon, Differensiaalanaliseerder |
Invloed op | Douglas Engelbart Ted Nelson |
Toekennings | Edison-medalje (1943) Hoover-medalje (1946) Medalje vir verdienste (1948) IRI-medalje (1949) John Fritz-medalje (1951) John J. Carty-toekenning (1953) Nasionale Medalje van Wetenskap (1963) Atoom-Pioneer-toekenning (1970) |
Handtekening | ![]() |
Vannevar Bush (Everett, Massachusetts, 11 Maart 1890 – Belmont, Massachusetts, 28 Junie 1974) was 'n Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder, veral bekend vanweë sy politieke rol in die ontwikkeling van die atoombom en sy idee vir die Memex, wat vandag algemeen beskou word as 'n basiskonsep vir die latere Wêreldwye web.