Vanrhynsdorp | |
---|---|
Dorp | |
Die NG kerk op Vanrhynsdorp | |
Koördinate: 31°37′S 18°44′O / 31.617°S 18.733°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Matzikama |
Stigting | 1751 |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,99 km2 (2,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 272 |
• Digtheid | 1 047/km2 (2 710/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 19.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 71.9% |
• Swart mense | 6.9% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.3% |
• Engels | 1.6% |
• Xhosa | 1.2% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 8170 |
Poskode (posbusse) | 8170 |
Skakelkode | 027 |
Vanrhynsdorp is 'n dorp is in die Munisipaliteit Matzikama sowat 307 km noord van Kaapstad, 23 km oos van Vredendal en 80 km noord van Clanwilliam geleë in wat algemeen as die Noordweste bekend staan. Die dorp is langs die N7 nasionale pad geleë.