Veenwouden Feanwâlden | |
---|---|
Dorp | |
![]() Die Johanneskerk | |
![]() Ligging van Veenwouden in Friesland | |
Koördinate: 53°14′13″N 5°59′06″O / 53.237°N 5.985°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Munisipaliteit | ![]() |
Bevolking | |
• Totaal | 3 521 |
Veenwouden (Wes-Fries: Feanwâlden) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê suid van Dokkum en oos van Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Dantumadiel. Dit het sowat 3520 inwoners (2014-sensus).