Veiligheidsklep

Deursnee van 'n veiligheidsklep

'n Veiligheidsklep (in Engels 'n (pressure/temperature) safety valve / PSV / TSV) is 'n meganiese klep wat outomaties oopmaak om toerusting teen hoë druk te beskerm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne