Vella Lovell

Vella Lovell
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vella Lovell (gebore 13 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Sick (2017) en Literally, Right Before Aaron (2017), en in die televisiereekse Crazy Ex-Girlfriend (2015) en OM City (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne