Venus Williams

Venus Williams
Venus Williams tydens die VSA-Ope in 2016
Volle naam Venus Ebony Starr Williams
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Woonplek Palm Beach Gardens, Florida[1]
Geboortedatum 17 Julie 1980 (1980-07-17) (44 jaar oud) [1]
Geboorteplek Lynwood, Kalifornië[1]
Lengte 1,85 m[1]
Kollege Indiana Universiteit-Oos (BSBA)
Afrigter Richard Williams
Oracene Price
Morris King
David Witt (2007–2018)
Eric Hechtman (2019–2023)
Hugo Armando (2023–hede)[1]
Begin professioneel 31 Oktober 1994[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $42 648 578 (soos op 9 September 2024)[1] (2de van alle tye)[2]
Amptelike webblad venuswilliams.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 818–278 (74,6%)[1]
Loopbaantitels 49 WTA[1]
Hoogste rang No. 1 (25 Februarie 2002)[1]
Huidige rang No. 957 (9 September 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope E (2003, 2017)
Franse Ope E (2002)
Wimbledon W (2000, 2001, 2005, 2007, 2008)
VSA-Ope W (2000, 2001)
Groot toernooie
Toereindronde W (2008)
WTA-kampioenskap HE (2009)
Olimpiese Spele Goue medalje (2000)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 185–38 (83,0%)[1]
Loopbaantitels 22 WTA[1]
Hoogste rang No. 1 (7 Junie 2010)[1]
Huidige rang No. – (9 September 2024)[1]
Australiese Ope W (2001, 2003, 2009, 2010)
Franse Ope W (1999, 2010)
Wimbledon W (2000, 2002, 2008, 2009, 2012, 2016)
VSA-Ope W (1999, 2009)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2000, 2008, 2012)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 28–8 (77,8%)
Loopbaantitels 2
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope W (1998)
Franse Ope W (1998)
Wimbledon E (2006)
VSA-Ope KE (1998)
Laaste opgedateer op: 9 September 2024.

Venus Ebony Starr Williams (gebore 17 Junie 1980 in Lynwood, Kalifornië) is 'n Amerikaanse professionele tennisspeelster. Sy is 'n voormalige Wêreldnr. 1-speelster en het al 'n Olimpiese goue medalje asook 23 Grand Slam-titels gewen, waaronder sewe enkelspeltitels (waarvan vyf tydens die Wimbledon-kampioenskap), 14 vrouedubbelspeltitels en twee gemengdespeltitels. Williams is die ouer suster van die voormalige Wêreldnr. 1-tennisspeelster, Serena Williams; die susters het sedert 1998 31 professionele wedstryde teen mekaar gespeel, waarvan Venus 12 gewen het. Die Williams-susters is bekend vir hulle kragtige spel en Venus hou die rekord vir die vinnigste dienslag ooit deur 'n vroulike speler in 'n wedstryd: 206 km/h. Sy is tans die wêreld se nommer 957-damestennisspeler.[1]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 (en) "Venus Williams". Women's Tennis Association. Besoek op 9 September 2024.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 9 September 2024. Besoek op 9 September 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne