Die Venusoorgang is ‘n uiters unieke astronomiese verskynsel wat vanaf die aarde gesien kan word. By so ‘n geleentheid beweeg die planeet Venus voor die son verby en maak daardeur die berekening van afstande tussen hemelliggame moontlik.
Developed by Nelliwinne