Vera Gebuhr

Vera Gebuhr
Geboorte (1916-05-15)15 Mei 1916
Sterfte 22 Desember 2014 (op 98)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vera Gebuhr (15 Mei 1916 – 22 Desember 2014) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Father of Four in a Sunny Mood (1971) en in die televisiereekse Matador (1978), Taxa (1997), en Unit 1 (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne