Die Verdigrisrivier is 'n sytak van die Arkansasrivier in suidoos Kansas en noordoos Oklahoma in die Verenigde State. Dit is omtrent 500 km lank.[1]
Die laagste punt in die staat Kansas is in die Verdigrisrivier naby die grens met Oklahoma. Dit is 188 meter bo seespieël.