Die Verdrag van Dover was 'n geheime verdrag wat in 1670 tussen Karel II van Engeland en Lodewyk XIV van Frankryk gesluit is. Die Frans-Nederlandse Oorlog was 'n direkte gevolg van die verdrag.
Developed by Nelliwinne