Versoeningsdag

Versoeningsdag is 'n openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat jaarliks op 16 Desember gehou word. Die vakansiedag is vir die eerste keer in 1994 gehou, na die einde van apartheid. Die doel van die dag is om versoening en nasionale eenheid van die kulturele, taalkundige en rasverdeelde Suid-Afrika te bevorder.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne