Vhembe-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Vhembe
Kaart van Suid-Afrika wat Vhembe in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC34
Plaaslike munisipaliteite Collins Chabane, Makhado, Musina, Thulamela
Hoofstad Thohoyandou
Burgemeester Nenguda Dowelani[1](ANC)
Grootste tale Venda, Tsonga
Oppervlakte 25 597 km²
Bevolking 1 294 722 (2011)

Die Vhembe-distriksmunisipaliteit is een van 5 distriksmunisipaliteite in Limpopo. Die setel van die munisipaliteit is in Thohoyandou. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Vendasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC34.

  1. "Executive Mayor" (in Engels). Vhembe District Municipality. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 16 Maart 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne