Vicki Lewis

Vicki Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Maart 1960 (1960-03-17) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vicki Lewis (gebore 17 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mousehunt (1997), Godzilla (1998), en Finding Nemo (2003), en in die televisiereeks NewsRadio (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne