Victor French

Victor French
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victor Edwin French
Geboorte (1934-12-04)4 Desember 1934
Sterfte 15 Junie 1989 (op 54)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victor French (4 Desember 1934 – 15 Junie 1989) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rio Lobo (1970) en An Officer and a Gentleman (1982), en in die televisiereeks Highway to Heaven (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne