Victor Jory | |
![]() | |
Geboorte | 23 November 1902 |
---|---|
Sterfte | 12 Februarie 1982 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1930–1980 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Victor Jory (23 November 1902 – 12 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Midsummer Night's Dream (1935), Gone with the Wind (1939), en The Miracle Worker (1962), en in die televisiereeks Manhunt (1959).