Victor Rasuk

Victor Rasuk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Januarie 1984 (1984-01-15) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victor Rasuk (gebore 15 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lords of Dogtown (2005), Godzilla (2014), Fifty Shades of Grey (2015), en Fifty Shades Freed (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne