Victor Webster

Victor Webster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Februarie 1973 (1973-02-07) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victor Webster (gebore 7 Februarie 1973) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bringing Down the House (2003) en Surrogates (2009), en in die televisiereekse Mutant X (2001) en Project: SERA (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne