Victoria Beckham | |
---|---|
Victoria Beckham tydens 'n konsert. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Victoria Caroline Adams |
Ook bekend as | Posh Spice |
Gebore | 17 April 1974 Harlow, Essex in Engeland |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | Sanger, mode-ontwerper |
Instrumente | Stem |
Assosiasies | Spice Girls |
Victoria Beckham (née Adams; 1974-) is 'n Britse popsangeres en mode-ontwerpster. Sy was 'n lid van die Spice Girls gewees, waar sy die bynaam “Posh Spice" gehad het. In 1999 is sy is met die sokkerheld David Beckham getroud en het as gevolg daarvan wye mediadekking geniet. Die egpaar is een van die wêreld se bekendste glanspare en verskyn dikwels in koerante en tydskrifte in duur, modieuse klere.[1]