Victoria Pratt

Victoria Pratt
Geboorte 18 Desember 1970 (1970-12-18) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victoria Pratt (gebore 18 Desember 1970) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brotherhood of Blood (2007) en Dracano (2013), en in die televisiereekse Mutant X (2001) en Day Break (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne