Vierde divisie | |
' | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1975 |
Eienaar | KNVB |
Inwydingseisoen | 1975 |
Deelnemende lande | Nederland |
Aantal spanne | 64 |
Verwante kompetisies | Eredivisie Eerste divisie Tweede divisie Derde divisie Eerste klasse |
Die Vierde divisie is die vyfde vlak in die Nederlandse sokkerkompetisies en is semiprofessioneel.
Die Vierde divisie (vroeër Hoofdklasse) word verdeel in ses aparte kompetisies: Saterdag A en B en Sondag A en B.
Soos met die Topklasse is die Saterdagkompetisie vir spelers wat vanweë hulle geloofsoortuigings nie op Sondag mag speel nie.
Die kampioene skuif op na die Derde divisie. Die nommers 15 en 16 relegeer na die Eerste Klasse.