Vierde kabinet van J.B.M. Hertzog

Kabinet van Suid-Afrika
Vierde kabinet van J.B.M. Hertzog

J.B.M. Hertzog

Eerste Minister (1938-1939)
J.B.M. Hertzog
Party:
Verenigde Party
Arbeidersparty
Dominiumparty
Periode:1938 – 1943
Unie van Suid-Afrika

Die 8ste kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die vierde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 18 Mei 1938 tot 17 Julie 1943 in Suid-Afrika aan bewind.

Die agtste kabinet van die Unie van Suid-Afrika 1939
Voor, v.l.n.r.: J.H. Hofmeyr, Jan Smuts, Patrick Duncan, D. Reitz, R. Stuttaford en W.R. Collins,
Agter: Colin Steyn, H.C. Lawrence, A.M. Conroy, P. van der Byl, C.F. Sturrock, C.F. Clarkson, C.F. Stallard, W.B. Madeley.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne