Vijftigers

Die Vijftigers (in Suid-Afrika bekend as die Vyftigers) was 'n literêre beweging in Nederland en België bestaande uit 'n groep jong digters wat aan die einde van die 1940's vernuwing in die Nederlandstalige poësie gebring het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne