beeld_wapen= 260px | |
Land | Kuba
|
Oppervlakte | 8 413,13 vk km
|
Bevolking (2011)[1] | 803 562
|
Bevolkingsdigtheid | 96 / vk km
|
Hoofstad | Santa Clara |
Villa Clara is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 803 000 inwoners. Dit grens aan die Atlantiese Oseaan in die noorde. Die provinsie se hoofstad, Santa Clara, het vandag 'n bevolking van sowat 190 duisend.