Vince Neil | |
![]() | |
Vince Neil in 2018
| |
Geboortenaam | Vincent Neil Wharton |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1961 Hollywood, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en sanger |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Webwerf | www.vinceneil.net |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vince Neil (gebore 8 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse sanger en akteur. Hy is die voorsanger vir die heavy metal groep Mötley Crüe. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Ford Fairlane (1990), Encino Man (1992), Friday Night Lights (2004), en Hot Tub Time Machine (2010).