Vincent Gardenia

Vincent Gardenia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1920-01-07)7 Januarie 1920
Sterfte 9 Desember 1992 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vincent Gardenia (7 Januarie 1920 – 9 Desember 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bang the Drum Slowly (1973), Death Wish (1974), Little Shop of Horrors (1986), en Moonstruck (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne