Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vincent Spano | |
Geboorte | 18 Oktober 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vincent Spano (gebore 18 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Baby It's You (1983), Rumble Fish (1983), Creator (1985), en Alive (1993).