Vincent Price | |
Geboortenaam | Vincent Leonard Price, Jr. |
---|---|
Geboorte | 27 Mei 1911 |
Sterfte | 25 Oktober 1993 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | V. B. Price |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1935–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vincent Price (27 Mei 1911 – 25 Oktober 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laura (1944), The Ten Commandments (1956), The Abominable Dr. Phibes (1971), en The Great Mouse Detective (1986).