Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vinnie Jones | |
Geboortenaam | Vincent Peter Jones |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1965 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vinnie Jones (gebore 5 Januarie 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lock, Stock and Two Smoking Barrels (1998), Snatch (2000), X-Men: The Last Stand (2006), en The Midnight Meat Train (2008).