Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Virginia Bruce | |
Geboortenaam | Helen Virginia Briggs |
---|---|
Geboorte | 29 September 1910 |
Sterfte | 24 Februarie 1982 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1981 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Virginia Bruce (29 September 1910 – 24 Februarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Winner Take All (1932), The Garden Murder Case (1936), There's That Woman Again (1938), en The Invisible Woman (1940).