Virginia Gilmore

Virginia Gilmore
Geboortenaam Sherman Virginia Poole
Geboorte (1919-07-26)26 Julie 1919
Sterfte 28 Maart 1986 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia Gilmore (26 Julie 1919 – 28 Maart 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jennie (1940), Berlin Correspondent (1942), That Other Woman (1942), en Wonder Man (1945).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne