Virginia Leith

Virginia Leith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Oktober 1925 (1925-10-15) (99 jaar oud)
Sterfte 4 November 2019
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Virginia Leith (gebore 15 Oktober 1925-4 November 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Violent Saturday (1955), A Kiss Before Dying (1956), en The Brain That Wouldn't Die (1962), en in die televisiereeks The 20th Century-Fox Hour (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne