Virginia Madsen | |
Geboortenaam | Virginia Gayle Madsen[1] |
---|---|
Geboorte | 11 September 1961 Chicago, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Virginia Madsen (gebore 11 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dune (1984), Candyman (1992), Sideways (2004), en The Haunting in Connecticut (2009).